Die noodkreet van jongmense wat hulself sny

R80.00

 

Die noodkreet van jongmense wat hulself sny
Coetzer, W.C. (Wentzel)

 
ISBN: 9780869551974

PRYS: R80-00

Eerste uitgawe: 2012

“Met hierdie publikasie slaag die outeur daarin om die feite rondom self-mutilasie op ‘n wetenskaplike, maar tog verteerbare manier weer te gee. Deel van die besonderse is die balans wat daar gevind is tussen die intensiteit van die probleem en die moontlikheid van genesing. Die probleem word nie onderskat nie en die benadering wat aanbeveel word getuig van kennis en insig dat hierdie probleem ‘n uiters sensitiewe benadering vereis. Die skrywer maak dit ook duidelik dat daar op die regte wyse konfrontasie moet wees en dat herstel moontlik is. Daar word nie ‘n oppervlakkige oplossing vir hierdie intens persoonlike probleem aangebied nie, die moeilike ontsnappingsroete word duidelik geskets asook die moontlikheid van terugvalle en hoe dit hanteer behoort te word. Teorie en praktyk sluit uitstekend bymekaar aan.” – Prof G Breed, Noordwes-universiteit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die noodkreet van jongmense wat hulself sny”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top