is uitgewers wat hul beywer vir die bevordering van die gereformeerde teologiese wetenskap deur die publikasie van:
vakkundige literatuur (akademiese boeke wat deur vakkundiges en teologiese studente geraadpleeg sal word)
populêr wetenskaplike literatuur (boeke wat wetenskaplik begrond is, maar wat in ’n populêre styl aangebied word vir die populêre mark)
Christelike stigtelike literatuur (geskenk- of Bybelstudieboeke)