Troosboek van genade is die derde in ʼn reeks deur Potchefstroom Teologiese Publikasie om te dien as hulpmiddel vir predikante, kerkrade en lidmate vir planmatige prediking en oordenkings. Hierdie publikasie is volgens groter temas van die Heidelbergse Kategismus gestruktureer en dien as bydrae tot die 450-jarige bestaan van die Heidelbergse Kategismus in 2013, met die vertroue dit daartoe sal bydrae dat die rykdom van hierdie belydenisskrif opnuut in ons kerke en huise waardeer sal word.
Reviews
There are no reviews yet.