Karaktervorming by kinders en die verantwoordelikheid van rolspelers daarby

R150.00

Karaktervorming by kinders is vir té lank afgeskeep en daar is ‘n groeiende behoefte aan ‘n populêr-wetenskaplike werk in die verband. Dit is presies wat Dr Freeks met groot sukses aangepak het. Hierdie boek kan (en moet!) gelees en toegepas word deur almal wat op ‘n manier te doen het met karaktervorming van kinders.

Scroll to Top