GOD SE GENADIGE VERKIESING

R95.00

GOD SE GENADIGE VERKIESING – Onderrig en troos van die Dordtse Leerreëls

Redakteur:

  • Francois P Viljoen

Medewerkers: 

  • Sarel P van der Walt
  • Griffel van Wyk
  • Albert J Coetsee
  • Braam (AJ) Krüger
  • Brahm (CB) Robinson

Hierdie publikasie bied die historiese konteks, en die toeligting, besinning en prediking van die Dordtse Leerreëls.

Die volgende temas kom aan die orde:

• die historiese konteks van die Dordtse Leerreëls, met spesifieke verwysing na die “Voorwoord” en

“Besluit”;

• God se voorbeskikking;

• die dood van Christus en die verlossing van die mense deur sy dood;

• die verdorwenheid van die mens, sy bekering tot God en die wyse waarop dit plaasvind; en

• die volharding van die heiliges.

Die vertroue is dat hierdie publikasie daartoe sal bydra dat die rykdom van die Dordtse Leerreëls opnuut in ons kerke en huise waardeer sal word.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “GOD SE GENADIGE VERKIESING”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top