Die boek is ʼn waardevolle toevoeging tot die pastorale berading van persone wat trauma beleef het. Die toepassing van die boek is spesifiek gerig op persone wat worstel met onverwerkte emosionele pyn wat van geslag tot geslag oorgedra word. Die boek vul ʼn groot gaping en is daarom belangrik vir pastorale beraders, maar die skryfstyl dra ook daartoe by dat persone wat hierdie trauma ervaar ook insig tot genesing sou kon ontvang.
Generasiebagasie
R80.00
Generasiebagasie
Coetzer. W.C. (Wentzel)
ISBN: 9780869552209
PRYS: R120-00
Eerste uitgawe: 2014
Reviews
There are no reviews yet.