Effektiewe gemeentesang

R0.00

Effektiewe gemeentesang
Van Rooy, J. (Jacoba)

 
ISBN: 9780869551882

PRYS: GRATIS. Slegs posgeld en verpakking word betaal

 

 

 

 

Eerste uitgawe: 2010

“Effektiewe Gemeentesang is ‘n tydige en noodsaaklike boek. Die Psalmboek 2003 word teologies en himnologies deurtastend nagevors.  Oor die verskillende soorte liedere in die Psalms word met insig geskryf. Dit geld ook die lied en musiek in verskillende tye. Verder is die himnologiese perspektiewe en die interpretasie van die huidige tyd uiters aktueel en waardevol.  Die skrywer lewer ‘n besondere waardevolle bydrae oor die vereistes vir en die funksie van die Kerklied. Hierdie insigte behoort in die Himnologie deeglik in ag geneem te word. Die navorsing vloei soos water in ‘n stroom. Dit is verkwikkend en vars.” – Prof C Vos, Universiteit van Pretoria.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Effektiewe gemeentesang”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top