Die Messias het gekom! is ‘n gids in die evangelies vir toegewyde Bybel-studente. In 35 hoofstukke neem die skrywer die leser op ‘n reis om die boodskap van die evangelie in diepte te ontdek.
“In hierdie publikasie word die diep rykdom van die evangelie in klokhelder eenvoudige taal gehoor. Christene vanuit ‘n verskeidenheid van kulturele agtergronde word steeds deur hierdie materiaal in die hart gegryp.” – Prof dr F Buys, Noordwes-universiteit.
Die Messias het gekom!
R210.00
Die Messias het gekom! PRYS: R160-00 Eerste uitgawe: 2006 Tweede (hersiene) uitgawe: 2007 |
Reviews
There are no reviews yet.