Die Allernoodsaaklikste Derde Party in die huwelik en gesin

R136.00

Die Allernoodsaaklikste Derde Party in die huwelik en gesin
Buys, F. (Flip) en du Plessis, A.L. (Amanda)

 
ISBN: 9780869552179

PRYS: R136-00

 

 

 

 

Eerste uitgawe: 2014

As huweliksberaders het die outeurs dikwels gedeel in die hartseer en trane wanneer daar probleme in ʼn huwelik en gesin kom. Hierdie boek wil beklemtoon dat daar ʼn Derde Party is wat juis die enigste waarborg bied vir ʼn huwelik en gesin wat as huweliksberaders het die outeurs dikwels gedeel in die hartseer en trane wanneer daar probleme in ʼn huwelik en gesin kom. Hierdie boek wil beklemtoon dat daar ʼn Derde Party is wat juis die enigste waarborg bied vir ʼn huwelik en gesin wat gaan hou en waarlik die diepste geluk sal bring. Die doel van hierdie boek is om voornemende, sowel as ouer egpare te stimuleer tot gesprekke aan die hand van die Bybel oor die huwelik en huisgesin.
aan hou en waarlik die diepste geluk sal bring. Die doel van hierdie boek is om voornemende, sowel as ouer egpare te stimuleer tot gesprekke aan die hand van die Bybel oor die huwelik en huisgesin.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Allernoodsaaklikste Derde Party in die huwelik en gesin”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top