Voor Sy troon en hier benede

//Voor Sy troon en hier benede
­
  • Voor sy troon en hier benede

Voor Sy troon en hier benede

R95.65

Voor Sy troon en hier benede
Floor, L.

 
ISBN: 9780869552162

PRYS: R110-00

 

 

 

 

Eerste uitgawe: 2014

SKU: ISBN: 9780869552162 Category:

Product Description

Die titel van hierdie boek is ontleen aan die Psalmboek: Voor sy troon en hier benede. In die hemel word God voor sy troon lof toegebring. Vanaf die aarde moet God ook geprys word. God het uit die liedereskat van die Joodse volk 150 liedere ‘n plek gegee in die Psalmboek. Die psalmboek kan ons beskou as die leerskool van die lofsang. Die getuienisse van die digters vorm saam die stof vir die leerskool. Die liedere leer ons sien wie God is in sy glorie en wie die mens is in sy afhanklikheid van God. Ons het in die psalmboek die stof vir die leerskool en die Heilige Gees is die Leermeester.