U is ‘n God wat my sien

//U is ‘n God wat my sien
­
  • U is n God wat my sien

U is ‘n God wat my sien

R60.87

U is ’n God wat my sien
Viljoen, F.P. (Francois)

 
ISBN: 9780869552001
PRYS: R70-00

 

 

 

 

Eerste uitgawe: 2012

SKU: ISBN: 9780869552001 Category:

Product Description

“U is ’n God wat my sien” is ’n samestelling van ’n aantal bemoedigende boodskappe uit die Bybel. Beproefdes en bedroefdes voel soms asof niemand na hulle omsien nie, selfs God nie. Die Bybel wys egter vir ons dat God juis na mense in nood omsien.
Die boodskappe in hierdie bundel het ontstaan uit gesprekke tydens besoeke aan lidmate wat deur een of ander vorm van beproewing gegaan het. Ek dra hierdie bundel aan hulle op. Die aanhalings is in die meeste gevalle uit die 1983-vertaling van die Bybel in Afrikaans geneem. Die enkele kere wat die aanhalings uit die 1933/1953-vertaling geneem is, word aangedui. – Prof. Francois Viljoen, Noordwes-Universiteit.