Kinders moet beskerm word

//Kinders moet beskerm word
­
  • Kinders moet beskerm word

Kinders moet beskerm word

R117.39

Kinders moet beskerm word

Potgieter, S.D. (Stella)

ISBN: 9780869552070

Eerste uitgawe: 2013

SKU: ISBN: 9780869552070 Category:

Product Description

“As daar ‘n boek is wat tydig in bepaalde omstandighede moet verskyn, dan is dit hierdie boek. Gemeenskappe gaan gebuk onder die verskriklikste seksuele vergrype. Dit is nodig dat literatuur verskyn wat ook op die vlak van die gewone leser ‘n saak soos hierdie ter sprake kan bring. Die boek lees gemaklik vanweë die vloeiende skryfstyl van die skrywer. Daar is ‘n logiese lyn wat die leser mee neem van die een saak na die volgende. ‘n Verdere winspunt van die werk is die duidelike praktiese toepassing van die prinsipiële omskrywing van die ter sake aangeleentheid. Dit is duidelik dat die skrywer deeglike kennis dra van haar onderwerp. Mens kan nie anders as om geskok te wees wanneer jy met die volle omvang van die saak kennis maak nie. Haar insig in die problematiek en oplossing van die sake kan werklik vir die ouers en ander betrokkenes van groot hulp wees.” – Prof Kellerman, Hermanus.