Kairoi van genade

­
  • Kairoi van Genade

Kairoi van genade

R95.65

Kairoi van genade

Viljoen, F.P. (Red)

ISBN: 9780869552124

PRYS: R110-00

Eerste uitgawe: 2013

SKU: ISBN: 9780869552124 Category:

Product Description

Paulus skryf: “Want nou sien ons deur ’n spieël in ’n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken …” (1 Kor. 13:12). Hier op aarde lyk baie dinge vir ons raaiselagtig, maar God gee vir ons spesiale geleenthede van genade om insig te kry en in ons geloof te groei, terwyl ons daarna uitsien om eendag ten volle te ken. So leer ons Hom beter ken, wil ons Hom eer en wil ons Hom aan die wêreld verkondig. Vir hierdie publikasie, wat bedoel is vir persoonlike oordenking en prediking, is ’n aantal van hierdie spesiale geleenthede van genade as tema geneem: die bediening van die doop, die nagmaal, die aflegging van geloofsbelydenis, huweliksbevestiging, begrafnis, bevestiging van diakens en ouderlinge, sending en evangelisasie, en barmhartigheidsdiens. Hierdie geleenthede laat ons iets sien van die volle heerlikheid wat kom.