Eva het haar toonnaels rooi geverf

//Eva het haar toonnaels rooi geverf
­
  • Eva het haar toonnaels rooi geverf

Eva het haar toonnaels rooi geverf

R86.96

Eva het haar toonnaels rooi geverf
Du Plessis, A.L. (Amanda)

 
ISBN: 9780869552148

PRYS: R100-00

 

 

 

 

Eerste uitgawe: 2013

SKU: ISBN: 9780869552148 Category:

Product Description

’n Bybelstudieboek wat gaan oor Eva se lewensgeskiedenis: Haar identiteit in die Here (soos wat God haar aanvanklik geskape het) gaan verlore vanweë die sonde. So word haar verhoudings (met God, haar man en haar kinders) negatief geraak. Teenoor Eva se gebrokenheid word God se genade gestel. Vanuit Eva se perspektief raak die skrywer die hedendaagse vrou se geloofsuitdagings in haar verhouding met die Here, met haarself en met haar man aan. Hierdie boek moedig die leser aan om van belydenis belewenis te maak – Cobie Steyn, Redakteur van die Gereformeerde Kerk se Vroueblad.