Dink aan jou Skepper in jou jongdae

//Dink aan jou Skepper in jou jongdae
­
  • Dink aan jou Skepper in jou jongdae

Dink aan jou Skepper in jou jongdae

R108.70

Dink aan jou Skepper in jou jongdae
Viljoen, Francois P (Red.)

 

 
ISBN:  9780869552186

PRYS: R125-00

 

 

 

 

Eerste uitgawe: 2014

SKU: ISBN: 9780869552186 Category:

Product Description

Die Prediker roep elke mens op om tydens sy of haar jongdae hul  Skepper te soek, om sodoende van jongs af geborge in ’n verhouding met Hom te leef. Dit is verblydend om te sien hoeveel jongmense belangstel om Bybelstudie te doen, hetsy persoonlik of in Bybelstudiegroepe. Soms gaan dit egter moeilik, omdat nie almal weet hoe om so ’n studie aan te pak nie. Bybelstudiegidse wat spesifiek op jongmense se behoeftes gerig is, is skaars. Met hierdie publikasie wil die outeurs die spesifieke behoefte vul en hul gebed is dat elke jongmens vrug hieruit sal put om te kan groei tot ’n lewende blywende verhouding met God.