Die Binnewerk van Antieke Grieks

//Die Binnewerk van Antieke Grieks
­
  • Die Binnewerk van Antieke Grieks

Die Binnewerk van Antieke Grieks

R178.26

Die Binnewerk van Antieke Grieks
Jordaan, GJC (Gert)

 
ISBN: 9780869552193

PRICE: R205-00

Eerste uitgawe: 2014

SKU: ISBN: 9780869552193 Category:

Product Description

“Die Binnewerk van Antieke Grieks” is ‘n naslaanboek vir gebruik deur filoloë en eksegete. Dit is bedoel as hulpmiddel by die ondersoek van betekenismuanses wat dikwels op subtiele wuse in die taal van antieke Griekse tekste verskuil is. Dit bevat in die eerste plek ‘n lys van verskillende betekenismoontlikhede van elke grammatikale konstruksie, toegelig aan die hand van voorbeelde uit beide Klassieke en Nuwe-Testamentiese tekste. Daarna volg ‘n lys van Griekse konstuksies wat vir elke grammatikale betekenis gebruik word, weer eens met voorbeelde uit die antieke tekste. Laasgenoemde lys kan beskou word as die unieke bydrae van hierdie boek tot die Griekse taalkunde. Dit stel die eksegeet in staat om die grammatiese konstruksie(s) in sy teks met ander Griekse konstruksies in dieselfde semantiese veld te vergelyk, en sodoende die nuanses en subtiliteite van sy teks beter te omlyn.